

Ons deurlopende assessering rubrieks is beskikbaar!
Dit sluit die volgende
dokumente in (wat uitgedruk kan word, maar nie afgelaai of verander kan word
nie) :
1. Die proses van
assessering
2. 2 - 3 jaar assessering - deurlopende kontrolelys vir die jaar
3. 3 - 4 jaar assessering - deurlopende kontrolelys vir die jaar
4. 4 - 6 jaar assessering - deurlopende kontrolelys vir die jaar
Bronne gebruik is KABV (CAPS) en die NCF (National curriculum framework from birth to 4 years). Daar is ook verskeie aanvullende en ekstra bronne gebruik om die rubrieks volledig en omvattend te maak.
Hierdie lyste is saamgestel deur Sophie Breytenbach en Yolandi van den Heever.
Wouldn't it be a good idea to create a course?