Bestuurskursus vir Vroeë Kinderontwikkeling sentrums
Sophie Breytenbach is aan die woord in hierdie unieke kursus. Volledige bestuurshandleiding is ingesluit. Hoofde, eienaars en bestuurders van vroeë kinderontwikkeling sentrums moet eenvoudig hierdie kursus deurloop.
Die kursusfooi sluit die volgende in : Die volledige Handleiding vir Vroeë Kinderontwikkeling Sentrums (afgelewer per koerier) 'n Omvattende reeks videos met die outeur aan die woord wat wat elke afdeling behandel Vrae-en-antwoord sessies met die outeur per video-gesprek Een maand se gratis intekening op KleuterKliek - vir verdere idees en raad vir jou klas