Anisje is 'n praktiserende prokureur met agt jaar se ervaring. Sy praktiseer in Familiereg, Konstruksiereg, Beregting (adjudication), Litigasie asook ander regsdienste. Sy is 'n lid van die Gauteng Familiereg Forum en het 'n lewendige belangstelling in Kinderreg en Onderrig-reg.
Nadat sy haar BCom Regte en LLB grade verwerf het, is sy aangestel as Kommersiële beampte vir Sasol se kapitaal projekte. Anisje het teruggekeer na regspraktyk in 2016, waarna sy haar firma in Januarie 2018 geloods het. Vir meer inligting oor Anisje en haar regsfirma, kan jy haar webblad besoek by www.vkolaw.co.za
What people are saying
"
Baie dankie Tannie Sophie,u aanbieding was puik,ek het so lekker ontspan en gelag wanneer u presies aanhaal wat soms id klasse gebeur! Hierdie was net weer n bevestiging van die belangrikheid van asktiewe deelname en deurlopende observasie vd kinders deur die onderwyseres.Mooi dag verder!👍👍🌹🌹"