Yolandi van den Heever in samewerking met Sophie Breytenbach
Pretoria, Suid-Afrika
Yolandi is besig om te volg in die voetspore van Sophie Breytenbach.
Tannie Sophie is 'n klein kinder onderrig spesialis, met 5 dekades se ervaring (en nog steeds aan die gang!).
Saam ontwikkel die twee kursusse, werkswinkels en doen aanlyn begeleiding van mammas, hoofde en onderwysers.
Yolandi is ook die aanbieder van die gewilde "Graad R sonder Werkskaarte" werkswinkel.
Landswyd het sy al honderde onderrigters gehelp om perseptuele ontwikkeling aan te wakker in klein lyfies.
Yolandi is die eienaar en Besturende Direkteur van Oasis Club (Edms) Bpk, waarvan die leuse is : "Die oase op jou onderrigpad"