Is jy 'n bestaande intekenaar ? Dan kan jy inlog bo-aan hierdie bladsy (pienk knoppie).
Kliek hier
UITDRUKBAAR OF AANLYN
Hulpmiddels en idees vir jou klas of huis. Ons aanlyn materiaal is nie aflaaibaar nie, maar wel uitdrukbaar. Druk soveel kopieë uit as wat jy wil, selfs in hoë gehalte kleur.
Kliek hier
WERKSWINKELS EN SEMINARE
Graad R sonder Werkskaarte (aanlyn), ons gewilde Kleuter seminare en nog vele meer. Werk deur die materiaal in jou eie tyd en vra vrae vir ons paneel kundiges per Whatsapp na die tyd.
Kliek hier
KURRIKULUM EN TUISPROGRAM
Ons volledige kurrikulum vir ouderdomme 4 jaar tot graad 1, sowel as 'n mamma-vriendelike tuisprogram (2 jaar oud tot Graad R). Al 33 temas, aanlyn assesserings (met riglyne) - als selfoon-vriendelik! Maand-tot-maand, geen kontrakte nie (gratis demo ook).
Ouers
Kliek hier vir programme spesifiek vir skoolgereedheid
Als wat ouers nodig het vir hul 2 - 6 jariges se onderrig. Of jy nou tuis jou kroos onderrig weens Covid 19 en of jy ekstra materiaal soek - ons kan help!
Onderwysers
Kliek hier vir opleiding en hulpmiddels vir onnies.
Seminare, werkswinkels, temas en meer - ons is ook 'n SACE geakkrediteerde verskaffer. Tema-gerigte hulpmiddels en aktiwiteit idees.
Hoofde en eienaars
Kliek hier vir hulpbronne rondom bestuur, Covid 19 en jou kurrikulum.
Raad en riglyne vir 'n suksesvolle klein-kinder onderrigsentrum. Ons bied 'n volledige CAPS belynde kurrikulum. Aanlyn tuisprogram wat jou leerlinge tuis en by jou sentrum laat leer sonder onderbrekings.
Blaai deur al ons programme hier onder
1500+
DEELNEMERS
Landswyd het ons al meer as 1500 onderwyseresse, ouers en assistente opgelei. Dit sluit hoofde in. Ons fokus is telkens op die vroeë kinderontwikkeling spesialis en is ons passievol oor korrekte onderrig praktyke.
1 miljoen
NOG OP PAD
Ons idees en drome is nog groot en wyd. Ten minste 'n miljoen idees en opleidingsgeleenthede gaan nog aangepak word. Ons nooi jou om deel te wees van hierdie pad.
1 kind
op 'n slag
Elke dag maak elkeen van ons 'n verskil aan kinders se lewens - en so sal ons een op 'n slag positief beïnvoed.
Click "Edit Contents" and start uploading your learning material.